Friday, 26 April 2013



Blou Huis

Vandag sal ek skryf oor die huise wat ek bly in by skool.
Die naam van die huis wat ek bly in is Frances Baines, dit is die kleinste huis in die skool, maar dit is die beste.
In elke huis is daar graad 8,9,10,11 en Matriek meisies. Al die meisie bly by hulle graad in die koshuise. 
Al die meisies in baie vriendelik, in graad 8 waneer jy by die skool kom is daar 'n matriek meisies wat jou mentor is. Jy ook 'n graad 9 nanny hê.  
Jou mentor is daar om jy huis siek te voel en sy wil jy troos gee. Jou graad 9 nanny is daar om jy die reёls te praat en dwing.
Hulle is soos jou gesin by skool en jy nie vergeet hulle dwarsdeer jy lewe.









Wednesday, 24 April 2013


Goeie Morê

My naam is Pippa Manners-Wood, en dis blog sal oor my skool onderwinding beteken. 
Ek is in graad 11, en as 'n Afrikaans skool projek moet ons skryf oor  onsyn se skool liewe. 

Hoӧrskool is 'n  pratigte ding, dit is die plekke waar mense leer baie lewe lesse en maak baie van jou lewe vriendinne.

Ek is baie opgewonde oor dis blog om te skryf, en ek hoop dat jy sal ook.